Elke dag stap die tyd verby sonder om te stop.

Jy gaan nooit daardie tyd weer kan terug kry nie, so wees slim en moet dit nie mors nie.

Maak die meeste van elke dag en doen jou beste om iets na te laat wat altyd onthou sal word, wat positief was!

#lewe
#afrikaans
Elke dag stap die tyd verby sonder om te stop. Jy gaan nooit daardie tyd weer kan terug kry nie, so wees slim en moet dit nie mors nie. Maak die meeste van elke dag en doen jou beste om iets na te laat wat altyd onthou sal word, wat positief was! #lewe #afrikaans
Love
Like
3
0 Comentários 0 Compartilhamentos 1275 Visualizações